Wednesday, November 13, 2019
Home Tags Boeredag

Tag: boeredag

Geenbewerking: ’n Vars benadering tot konvensionele praktyke

Dit is ongelooflik watter verreikende uitwerking nuwe tegnologie of ’n nuwe benadering tot ’n gevestigde bedryf kan hê, op die tegnieke en...

Suksesvolle konynboeredag gehou

Die paashaas (of eerder konyn) hou meer voordele vir boere in as net paaseiers. Op 21 Augustus is ʼn konynboeredag op die plaas Graspan...

Unicom en Braunvieh SA hou suksesvolle boeredag

’n Suksesvolle boeredag is vir die tweede agtereenvolgende jaar by Unicom Sekondêre Landbouskool naby Tweespruit gehou. Die dag is in samewerking met Braunvieh SA...

Veekundige deel sy lewenslesse

Pierre Vlok, ’n ou hand in die veebedryf, deel die ervarings en lewenslesse wat hy met die jare in die bedryf opgedoen het tydens...

Boeredag by Hopetown lok talle besoekers

Frans Wiid, nasionale skaapboer van die jaar vir 2017, het as deel van sy prys ’n baie geslaagde boeredag op sy plaas naby Hopetown...

De Aar-landbouers ingelig oor droogtebeplanning

Landbouprodusente het onlangs waardevolle inligting ryker geword op ’n inligtingsdag van die De Aar Boerevereniging op 2 Maart 2018. Die gasspreker, dr Louis du...