Tuesday, June 25, 2019
Home Tags Bokke

Tag: bokke

‘n Ryke nalatenskap duur voort op Martyrsford

Die Martyrsford Angora-stoet kan met trots terugkyk op ’n nalatenskap van 150 jaar, gekenmerk deur ’n benadering waarvolgens hulle deurlopend ’n goue middeweg volg. Read...

Bokvleis blink uit, maar bly beperk

Bokvleis het vanweë sy gesondheidswaarde en uitstekende smaak, die afgelope paar jaar ál meer gewildheid onder verbruikers verwerf en bokboere kan eenvoudig nie voorbly...

Dodelike bloednier onder die vergrootglas

In Suid-Afrika is bloednier een van die belangrikste siektes onder skape en bokke. Hoewel skape van enige ouderdom dit kan opdoen, kom dit meestal...

Neuswurm kan groot skade onder kleinvee veroorsaak

Neuswurm is ’n algemene siekte onder skape en bokke wat meer skade op die lange duur kan meebring as waarop ’n mens jou voorberei het. Dr Bertus Nel,...

Hoor meer oor komende Kalahari Red-veiling

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Corné du Plessis oor die SA Kalahari Red-klubveiling, wat op 24 Februarie by die Conrad Herbst Kleinveesentrum by...