Tuesday, June 25, 2019
Home Tags Bokvleis

Tag: bokvleis

Bokvleis blink uit, maar bly beperk

Bokvleis het vanweë sy gesondheidswaarde en uitstekende smaak, die afgelope paar jaar ál meer gewildheid onder verbruikers verwerf en bokboere kan eenvoudig nie voorbly...

Klas A-bokvleis nou in blou gemerk

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ’n versoek van die RPO en die SA Boerboktelersvereniging toegestaan dat Klas A-bokke (lammers) voortaan met...