Wednesday, November 13, 2019
Home Tags Bonsmaras

Tag: Bonsmaras

Bronrich Bonsmaras hou goeie veiling

Bronrich Bonsmaras het op 22 Mei 2019 hulle veiling gehou in die Ohrigstad-distrik. Stoet- en kommersiële diere het goeie pryse behaal.

Poggenpoel Molopo Bonsmara-veiling ’n reusesukses

Poggenpoel Molopo Bonsmara-veiling ’n reusesukses Die Poggenpoel Molopo Bonsmara-stoet se 14de produksieveiling is aangebied op 28 Mei 2019 by...

Mielieboere Bonsmaras hou 27ste produksieveiling

Mielieboere Bonsmaras het hul 27ste produksieveiling op 28 Februarie 2019 op Hopefield, Viljoenskroon, gehou. Veilingsuitslae Hoogste prys bul: R115 000 (Kopers: Chris Visser, Skatkis...

Hencoe Bonsmaras hou suksesvolle veiling

Hennie Coetzee, eienaar van Hencoe Bonsmaras, het op 3 Oktober ’n baie geslaagde produksieveiling op sy plaas Lowerland in die Prieska-distrik aangebied. Die gemiddelde prys...

Hayfield Bonsmaras hou uitstekende veiling

Martiens Aveling en Neels de Villiers het op Vrydag 18 Augustus 2018 hul uitstekende negende produksieveiling in die Ventersburg-distrik aangebied. Die aanbod het bestaan...

Mielieboere Bonsmaras-produksieveiling

Lise Roberts van RSG Landbou praat met Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras oor hulle 26ste produksieveiling wat op Donderdag 9 Augustus plaasvind by Hopefield, Viljoenskroon....

Uitslae van Proveld Bonsmara se Junie-produksieveiling

Proveld Bonsmara se Junie-produksieveiling is op 13 Junie 2018 by die Vryburg-skougronde gehou en dit was ’n groot sukses. Die duurste bul is vir...

Bonsmarateler deel sy suksesse  

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Broer de Waal, ’n kommersiële boer in die Boshof-omgewing, oor sy suksesvolle boerdery met kommersiële Bonsmaras en...