Tuesday, November 12, 2019
Home Tags Breyton Milford

Tag: Breyton Milford

Wes-Kaap maak skoonskip by Nasionale Jeugskou

Plaas Media het onlangs 'n draai gemaak by die Nasionale Jeugskoukampioenskap wat in Vryburg plaasgevind het. Die Wes-Kaap het vanjaar weer, vir...

RSG Landbou kuier saam by Agri-Expo Livestock

Die sesde Agri-Expo Livestock, het vanjaar van 10 tot 12 Oktober 2019 op Sandringham in die Wes-Kaap buite Stellenbosch plaasgevind.

Knopvelsiekte knou beesproduksie

Dr Johan Cloete van MSD Animal Health is eerste aan die woord in Maandag se aflewering van RSG Landbou. Hy brei uit...

Landboujeug spook dit eersdaags uit

Breyton Milford van die Nasionale Landboujeugvereniging kuier op 13 September 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die opkomende Nasionale Jeugskou en Agri-Expo...

Kaasfees verwelkom klein kaasmakers

Talle klein kaasmakers kry jaarliks die geleentheid om deel te wees van die SA Kaasfees. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Breyton Milford van Agri-Expo...

2019 SA Suiwelkampioenskappe skop af

Die inskrywings vir die SA Suiwelkampioenskappe het op 7 Januarie geopen. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Breyton Milford van Agri-Expo oor dié kompetisie. Luister nou...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...

Jeugskou-bestuur herkies

Die Nasionale Landboujeugvereniging het pas sy 19de algemene jaarvergadering afgehandel. Op die vergadering is teruggekyk op ’n baie goeie 2018. “Ons het werklik ’n...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 8 Oktober Maandae praat ons gewoonlik veilingsake op RSG Landbou en Hennie Maas bring ons op hoogte hiervan. Daar is ook nuus van die...

Afrivet oor die voorbereidings vir die kalfseisoen en meer oor die...

In 11 September se aflewering van RSG Landbou, is daar ‘n verskeidenheid van lekker onderhoude. Hennie Maas gesels met dr Johan van Rensburg van...