Monday, September 23, 2019
Home Tags Bulle

Tag: bulle

Hencoe Bonsmaras hou suksesvolle veiling

Hennie Coetzee, eienaar van Hencoe Bonsmaras, het op 3 Oktober ’n baie geslaagde produksieveiling op sy plaas Lowerland in die Prieska-distrik aangebied. Die gemiddelde prys...

Hoë pryse op Malherbe en Roberts-veiling behaal

Verskeie Malherbe en Roberts-telers het op 26 September ’n produksieveiling op Hertzogville aangebied waar uitstekende Brangus- en Angus-bulle en vroulike diere en SA Vleismerino-...

Goeie pryse by nasionale Afrikaner-veiling

Die nasionale Afrikaner-veiling is op 30 Augustus 2018 by die Kroon Boma in Kroonstad gehou. Goeie pryse is behaal, met ’n totale omset van...

Hayfield Bonsmaras hou uitstekende veiling

Martiens Aveling en Neels de Villiers het op Vrydag 18 Augustus 2018 hul uitstekende negende produksieveiling in die Ventersburg-distrik aangebied. Die aanbod het bestaan...

Suksesvolle Schyff Beefmasters-veiling gehou

Schyff Beefmasters het op 31 Julie 2018 ’n suksesvolle veiling by Rietfontein, Bultfontein, gehou met ’n omset van R6 728 750. Veilingsuitslae Hoogste prys bul:...

Uitslae van Proveld Bonsmara se Junie-produksieveiling

Proveld Bonsmara se Junie-produksieveiling is op 13 Junie 2018 by die Vryburg-skougronde gehou en dit was ’n groot sukses. Die duurste bul is vir...

Goeie pryse behaal op Meyersvlei Bonsmaras-veiling

Meyersvlei Bonsmaras het op 27 Junie 2018 hulle tweede produksieveiling in die Standerton-distrik aangebied. Goeie pryse is behaal. Veilingsuitslae Hoogste prys bul (twee bulle): R90...

Out of Africa Boran-veiling ’n groot sukses

Die Out of Africa Boran-veiling het op 21 April 2018 by die Warmbad Veemark plaasgevind. Die omset vir die veiling was R1 551 000. Veilingsuitslae ...

Arcadia Bonsmara-veiling weer ‘n hoogtepunt

Arthur de Villiers het op 11 April 2018 die jaarlikse Arcadia Bonsmara-produksieveiling op die plaas Arcadia in die Vrede-distrik gehou. Veilingsuitslae Hoogste prys stoetbul: R340...

Uitstaande diere by Vlakte Bonsmara-veiling

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep se twaalfde jaarlikse produksieveiling is op 23 Februarie 2018 by die Roedtan-veilingskrale gehou. Die diere was soos gewoonlik weer top...