Saturday, September 19, 2020
Home Tags Buro vir Voedsel- en Landboubeleid

Tag: Buro vir Voedsel- en Landboubeleid

RSG Landbou: 8 April 2020

Gert Jordaan, nasionale bestuur van digitale veilings en naspeurbaarheid by BKB, verduidelik in Woensdag se RSG Landbou watter rol biosekuriteit, naspeurbaarheid en...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Só staan sojaboonsake

Die sojaboonbedryf het die afgelope ruk die kollig gesteel as gevolg van rekordopbrengste, asook die sojaboonheffing wat pas in werking getree het. Kenners meen...

Só gaan die sojaboonheffing die bedryf beïnvloed

Suid Afrika is ‘n netto invoerder van sojabone. Plaaslik het ons die vermoë om op die lang termyn genoeg vir ons plaaslike verbruik te...

BFAP doen data só

'n Bekende gesig in die ateljee, Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, vertel  meer oor wat die arbeidswetgewing oor wangedrag in die werksplek sê....

Die droogte en voedselpryse

Met bek-en-klouseer wat steeds 'n warm besprekingspunt in die bedryf is, kuier dr Pieter Vervoort van die Nasionale Dieregesondheidsforum in die Grootplaas ateljee op...