Tuesday, November 19, 2019
Home Tags Carin Venter

Tag: Carin Venter

Boerbokke omskep swak weiding moeiteloos in vleis

Die Patriot Boerbokstoet op die plaas Grasrant in die Graaff-Reinet distrik, teen die Sneeuberge in die Karoo, is Johan Steyn se hartsliefde.

BKB-uitblinkers by glansgeleentheid vereer

Een van BKB se jaarlikse hoogtepunte is die topverskaffers- en handelstak-toekenningsaand. Die hoofbestuur van BKB, direksielede, handelsvennote en verkope- en brandstofspanne kom by dié glansgeleentheid...

’n Rigtingaanwyser vir Merino-tendense

Die Merino-skaapras, wat ook bekendstaan as die draer van die goue vag, kom as gevolg van sy aanpasbaarheid vandag wydverspreid in Suid-Afrika voor.

Liefdadigheid blom in die wildbedryf

Tam Safari’s is verlede jaar tydens Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) se galadinee as die Oos-Kaapse beroepsjagter van die jaar aangewys, asook as wildboer...

A spirit of community and friendship marks the Buffelshoek sale

Bret Walker is the chairman of the Buffelshoek Farmers’ Association, situated at the Wheatlands Sports Club between Jansenville, Pearston and Graaff Reinet.

Oos-Kaap Jeugskou groet ‘n Boerbok-legende

Tydens ons eerste ontmoeting met Borsie Strydom, het ons kennis gemaak met iemand wat ‘n aansteeklike passie vir kinders gehad het. Dit...

BKB klink ‘n glasie op verskeie mylpale

Woensdagaand, 12 Junie, was 'n fees en 'n half toe 'n spesiale dinee en dans by BKB se hoofkantoor in Port Elizabeth...

Pearston-kuddekompetisie lewer goeie resultate

Pearston se jaarlikse kuddekompetisie het op 23 Mei op die plaas Walshingham plaasgevind. Die Pearston kuddekompetisie lok jaarliks...

Mohair South Africa under new management

As Mohair South Africa’s new general manager, Lindsay Humphreys executes the board’s strategic decisions to ensure the sustainability and growth of...

Winterweiding in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is geografies ’n diverse provinsie met sewe verskillende biome in ’n geskatte 168 966km². Min dinge is so wisselvallig soos die...