Tuesday, March 2, 2021
Home Tags Chris Derksen

Tag: Chris Derksen

RSG Landbou: 25 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

Graan SA bied volgende week hulle jaarlikse kongres virtueel aan en Jannie de Villiers vertel in Donderdag se aflewering van RSG Landbou...

RSG Landbou: 11 Feb 2021 – geborg deur BKB

Tagtig persent meer proteïen sal oor die volgende drie dekades geproduseer moet word om aan die stygende vraag te voldoen. In Donderdag...

RSG Landbou: 4 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

As 'n mens die ingang na Haystack Jerseys op die buitewyke van Sundra in Mpumalanga nader, ry jy verby 'n groep pragtige...

RSG Landbou: 28 Jan 2021 – geborg deur Plaas Media

Tydens die Simmentaler- en Simbra-telersgenootskap se 75ste algemene jaarvergadering is daar gestem vir noemenswaardige wysigings aan die grondwet. Phillip Lee, gee meer...

RSG Landbou: 21 Jan 2021 – geborg deur Plaas Media

'n Gesonder leefstyl en dieet het gesorg vir groter verbruikersbewustheid rondom voedselveiligheid en diereproduksie. Wat, waar en wanneer diere gevoer word, hoe...

RSG Landbou: 14 Jan 2021 – geborg deur BKB

Wild en jag is meer as 'n tradisie. Die Suid-Afrikaanse wild- en jagbedryf se potensiaal om ’n beduidende bydrae tot die land...

RSG Landbou: 7 Jan 2021 – geborg deur Plaas Media

James Faber, ondervoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) brei op RSG Landbou uit oor die stand van die rooivleisbedryf asook die huidige tendense...

RSG Landbou: 17 Sep 2020 – aan jou gebring deur Bona...

In Donderdag se aflewering van RSG Landbou, fokus ons op varkproduksie en -voeding. Mashilo Phosa van Chemunique praat onder andere oor die...

RSG Landbou: 3 Sep 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

WJ Steyn van Swine Nutrition Management is eerste aan die woord in Donderdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gesels onder andere...

RSG Landbou: 27 Aug 2020 – geborg deur Standard Bank

Zinaschke Steyn is ‘n assistent-rooiwynmaker by Nederburg en sy gesels in Donderdag se RSG Landbou oor haar passie vir dié beroep en die...