Tuesday, September 29, 2020
Home Tags Chris Derksen

Tag: Chris Derksen

RSG Landbou: 19 Maart 2020

RSG Landbou gee in Donderdag se program terugvoer oor die Graan SA-kongres wat onlangs op Nampopark naby Bothaville plaasgevind het. Lise Roberts...

RSG Landbou: 12 Maart 2020

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse Bonsmara SA-kalender is die Rooi Ras-geleentheid. Louis Steyl vertel in Donderdag se RSG Landbou waar...

RSG Landbou: 5 Maart 2020

RSG Landbou van Donderdag skop die program af met 'n gesprek oor LITS SA, ‘n naspeurbaarheidstelsel vir die plaaslike rooivleisbedryf. Hierdie keer...

RSG Landbou: 13 Februarie 2020

Bek-en-klouseer, die droogte en beleidsonsekerheid – dit is maar ‘n paar van die vele uitdagings waarmee die rooivleisbedryf tans te kampe het....

RSG Landbou: 28 November 2019

Die Rooivleisbedryfsforum het onlangs met die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling ontmoet vir ‘n gesprek oor die rooivleisbedryf en die...

RSG Landbou: 21 November 2019

Pieter Ernst van Bona Bona Game Breeders gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou met Hennie Maas oor dié groep se...

RSG Landbou: 18 November 2019

William Marais, ‘n boer van die Prieska-omgewing, skop Maandag, 18 November, se RSG Landbou af met raad oor die gebruik van water....

Graanprodusent-finalis praat boerdery-sake

Bernard Rabe van Fochville is een van die twee finaliste in vanjaar se Syngenta/Graan SA Graanprodusent van die Jaar-kompetisie. In Donderdag se...

Tegnologie is die drywer vir landbou-vooruitgang

Watter bydrae het tegnologie die afgelope tien jaar tot die landbousektor se groei gemaak? Dit is waaroor MC Loock van Standard Bank...

Nuwe toep: Koop wild makliker só

Die gebruik van tegnologie word al hoe belangriker, selfs vir ons landbouers. Wiaan van der Linde van Wintershoek Wild, gesels in Donderdag...