Monday, September 28, 2020
Home Tags Chris Derksen

Tag: Chris Derksen

Hoe waai die wind in die Wes-Kaap?

Die Wes-Kaapse minister van landbou, dr Ivan Meyer, gesels in Donderdag se program van RSG Landbou oor ‘n onlangse vergadering met die...

Voerkrale vir volhoubaarheid

Hennie Maas praat in Donderdag se RSG Landbou met Dewald Olivier oor die funksies en werksaamhede van die SA Voerkraalvereniging, ook bekend...

Mini-spilpunt maak kleinskaalse besproeiing moeiteloos

Daar is tans ‘n mini-spilpunt wat ‘n oppervlakte van so klein as 0,2 hektaar kan besproei. Frederik Nel is die kommersiële bestuurder...

Doeltreffende vleisproduksie verg goeie beplanning

In RSG Landbou van 4 Julie skop die program af met SA Stamboek en vleissake is aan die orde van die dag....

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 25 Februarie Die begrip “presisieboerdery” word al meer in die landbou gehoor. In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels Lise Roberts met...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 18 Februarie In Maandag se program gesels Albert Loubser van Veeplaas oor die PLAAS Landboujeugstigting wat verlede jaar tydens ALFA in die lewe...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 11 Februarie In RSG Landbou kyk ons op Maandae gewoonlik na ‘n paar veilings wat plaasvind. Hennie Maas is oudergewoonte aan die woord...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...