Saturday, October 31, 2020
Home Tags Christo Bester

Tag: Christo Bester

RSG Landbou: 21 April 2020

In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou skop Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie die program af. Hy bespreek die regte van...

Bestuur insekte só, vra bye

Die gebruik van insekdoders het 'n noemenswaardige impak op byekolonies regoor die wêreld, maar insekte wat oeste verwoes, moet tog op 'n...

RSG Landbou: 25 Februarie 2020

Voldoening aan arbeidswetgewing is ononderhandelbaar vir elke werkgewer. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie praat in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou...

Herfskommandowurm sak toe in Mpumalanga

Arbeidswetgewing is 'n intimiderende veld wat heelwat werkgewers al in die sop gehad het. Hoekom is voldoening hieraan so belangrik, en wat...

Jag met honde op plase – wat sê die wet?

Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes rondom vaderskap- en ander verlof, het op 1 Januarie vanjaar ingetree. Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie...

Eersdaags onder die hamer

In Dinsdag se program van RSG Landbou fokus ons op ‘n paar opwindende veilings wat binne die volgende paar dae plaasvind. Luister...

Vermy die KVBA deur jou arbeid goed te bestuur

In RSG Landbou se program van Dinsdag gesels Lise Roberts met Ina Smit oor die sogenaamde Chenin Blanc-uitdaging. Luister nou na dié...

RSG Landbou maak ‘n draai by die Royal-skou

Die jaarlikse Royal-skou het onlangs in Pietermaritzburg plaasgevind.  In RSG Landbou van Maandag gesels ons verteenwoordiger in KwaZulu-Natal, Izak Hofmeyr, met twee...

RSG Landbou praat melk-, arbeids-en toerustingsake

In Woensdag se aflewering van RSG Landbou kuier en gesels 'n verskeidenheid gaste saam ons. Die Melkprodusente-organisasie (MPO), het ‘n nuwe ekonoom...

Slaan wangedrag in die werksomgewing hok

Enige werkgewer sal vir jou sê, om arbeidsverhoudinge in die werksplek te bestuur, is uitdagend. En daarmee saam stel arbeidswetgewing natuurlik streng vereistes waaraan...