Tuesday, July 16, 2019
Home Tags CMW

Tag: CMW

The House of Fibre: ‘n Nuwe rolspeler in die sybokhaarbedryf

Rolspelers in die sybokhaarbedryf het onlangs ‘n nuwe onafhanklike makelaar, The House of Fibre, bekendgestel. Wie is...

Wêreldrekordprys vir sybokhaar spat

Die sybokhaarbedryf is onder geweldige druk. Dit word hoofsaaklik veroorsaak deur die mees vernietigende droogte op rekord waarvoor daar steeds geen einde in sig...

Mohair world record price shattered

The mohair industry is under a lot of pressure, caused mainly by the worst drought in history and the farmer’s plight to keep the...

Hoor meer oor CMW/OVK se werksaamhede (Deel 3)

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met Heinrich Victor, operasionele bestuurder vir vesel en skeerdienste by CMW/OVK in Port Elizabeth, oor hulle bedrywighede. Luister...

Hoor meer oor CMW/OVK se werksaamhede (Deel 2)

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, praat met Nick van Niekerk, werksvloei- en produksiebestuurder by CMW/OVK in Port Elizabeth, oor hulle bedrywighede. Luister nou na...

Hoor meer oor CMW/OVK se werksaamhede  

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met Wallie Weeks, hoofbestuurder vesel en lewendehawe by CMW/OVK in Port Elizabeth, oor hulle bedrywighede. Luister nou na...

Saam bereik OVK en BPG Langfontein-boerdery meer

CMW, OVK se veselafdeling, is tans die grootste bokhaarmakelaar in die wêreld en die tweede grootste wolmakelaar in Suid-Afrika. Met kundigheid en ondervinding in...