Tag: Corné Louw
Top-aartappelboer deel sy suksesresep
Planttyd is op ons, en daar is vanjaar heelwat onsekerheid oor wat die weer en die somergraanseisoen gaan inhou. Corné Louw van...
Kleinboere en die melkbedryf – hoe lyk die landskap?
Dinsdag se RSG Landbou-program skop af by die melkbedryf. Poena van Niekerk, die melkerybestuurder by EDE Farming, gesels met Hennie Maas oor...
Graanboere, dít is belangrik by insetaankope
Die somergraan-plantseisoen is om die draai en in Woensdag se RSG Landbou gee Corné Louw, ‘n senior ekonoom by Graan SA, ‘n...
Brandstofprys kan winste in die wiele ry
Almal hou asem op vir wat die volgende brandstofprys-verhogings gaan inhou. Corné Louw van Graan SA gesels in 8 Oktober 2019 se...
Vleisgradering en -klassifikasie: Wat is die verskil?
Die Landbounavorsingsraad se vleiskenner en navorser, dr Phillip Strydom, kuier op 26 September 2019 weer in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels onder andere...
Besproeiingsbedryf praat watersake
Rolspelers in die besproeiingsbedryf het onlangs vir die jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut bymekaargekom. In Woensdag se RSG Landbou gee die bemarkingsbestuurder...
Hoe gesond is jou groente?
Dr Julia Mulabisana van die Landbounavorsingsraad kuier op 29 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels oor virusse op groente, en watter...
Winteroeste en bedreigde wildspesies op die Grootplaas-agenda
Ryp het al aan ons deur geklop, maar die status van die land se winteroeste is nog duister. Corné Louw van Graan...
Nuwe laboratorium vir suiwelstandaarde onthul
Die melkbedryf het in Mei vanjaar ‘n belangrike mylpaal bereik met die opening van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) se onafhanklike laboratorium, DSA Lab...
RSG Landbou klink ‘n glasie op ‘n wen-muskadel
Het u al gehoor van sogenaamde natkarkassindroom by skape? Dit is die vraag waarmee ons Woensdag se aflewering van RSG Landbou afskop....