Sunday, May 31, 2020
Home Tags Corné Louw

Tag: Corné Louw

Brandstofprys kan winste in die wiele ry

Almal hou asem op vir wat die volgende brandstofprys-verhogings gaan inhou. Corné Louw van Graan SA gesels in 8 Oktober 2019 se...

Vleisgradering en -klassifikasie: Wat is die verskil?

Die Landbounavorsingsraad se vleiskenner en navorser, dr Phillip Strydom, kuier op 26 September 2019 weer in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels onder andere...

Besproeiingsbedryf praat watersake

Rolspelers in die besproeiingsbedryf het onlangs vir die jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut bymekaargekom. In Woensdag se RSG Landbou gee die bemarkingsbestuurder...

Hoe gesond is jou groente?

Dr Julia Mulabisana van die Landbounavorsingsraad kuier op 29 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels oor virusse op groente, en watter...

Winteroeste en bedreigde wildspesies op die Grootplaas-agenda

Ryp het al aan ons deur geklop, maar die status van die land se winteroeste is nog duister. Corné Louw van Graan...

Nuwe laboratorium vir suiwelstandaarde onthul

Die melkbedryf het in Mei vanjaar ‘n belangrike mylpaal bereik met die opening van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) se onafhanklike laboratorium, DSA Lab...

RSG Landbou klink ‘n glasie op ‘n wen-muskadel

Het u al gehoor van sogenaamde natkarkassindroom by skape? Dit is die vraag waarmee ons Woensdag se aflewering van RSG Landbou afskop....

Uieboerdery sonder ‘n traan in die oog

'n Suksesvolle uieboerdery is makliker gesê as gedaan. In vergelyking met ander gewasse, soos aartappels, gebruik uie baie meer water. Steyn van...

Graan SA gee raad oor insetaankope

Wanneer boere insetaankope doen, is daar ‘n paar goue reëls wat geld. Lise Roberts van RSG Landbou praat met met Corné Louw,...

Veeboer laat die vonke spat

Kyk weer 9 April 2019 se uitsending van Grootplaas. Christopher Sparks is ‘n veeboer van die Noordoos-Vrystaat. Hy het die afgelope ruk heelwat toekennings...