Thursday, August 13, 2020
Home Tags Dawie Maree

Tag: Dawie Maree

Verskillende bedrywe vra vir verskillende finansiering

Dawie Maree van FNB Landbou skop Dinsdag se program van RSG Landbou af. Hy verduidelik onder andere hoe die finansiering van landbouvertakkings...

‘n Jeugstigting met ‘n verskil!

Dawie Maree van FNB Landbou gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou meer oor die PLAAS Landboujeugstigting en wat die doelstellings...

Nuwe laboratorium vir suiwelstandaarde onthul

Die melkbedryf het in Mei vanjaar ‘n belangrike mylpaal bereik met die opening van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) se onafhanklike laboratorium, DSA Lab...

Die regte speserye maak enige vleisie verteerbaar

Wat wys amptelike landboustatistieke oor die huidige stand van die landbousektor? Dit is die vraag waarmee RSG Landbou in Donderdag se program...

Dra die boer of die bank die grootste risiko?

Die nasionale oesskattingskomitee het hul verwagting vir die komende mielie-oes onlangs effens opgeskuif. Almal in die graanbedryf sit nou op die punte...

Hoe kan jou mielie-oes finansiering beïnvloed?

Boere is uitgelewer aan die klimaat en soos ons nou al teen hierdie tyd weet, speel die weer 'n baie groot rol in veral...

FNB Landbou kuier by Castle de Wildt

Die Castle de Wildt Landbou-, Jag- en Wild-uitstalling begin more by die Castle de Wildt-kompleks by Modimolle. Dawie Maree praat met Lise Roberts van RSG...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 25 Februarie Die begrip “presisieboerdery” word al meer in die landbou gehoor. In Maandag se aflewering van RSG Landbou gesels Lise Roberts met...

FNB gesels landbourisiko’s vir 2019

Die landbousektor is waarskynlik een van dié wat aan die meeste risiko's blootgestel word. Dawie Maree van FNB Landbou kuier op 15 Februarie 2019...

Dawie Maree oor die Plaas Landboujeugstigting

Dawie Maree van FNB Landbou is die Plaas Landboujeugstigting stigting se voorsitter en hy vertel meer op RSG Landbou oor waarom hulle by die...