Thursday, July 9, 2020
Home Tags Departement van Landbou

Tag: Departement van Landbou

Voetsek, vrugtevlieg!

Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou kuier op 25 November 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die Oosterse vrugtevlieg,...

VL stem in tot verstandhouding met Departement van Landbou

Verantwoordbaarheid. Dit is ’n opsomming van Francois Wilken, president van die Vrystaat Landbou (VL), se boodskap aan William Bulwane, LUR vir Landbou...

Makadamia-plaag steek sy kop uit

‘n Interessante plaag het homself in Julie verlede jaar vir die eerste keer op ‘n makadamiaplaas naby Baberton opgemerk. Volgens die Landbounavorsingsraad het die...

Sitrusvergroeningsiekte onder die vergrootglas

Sitrusvergroeningsiekte, ook bekend as geeltaksiekte, is een van die ernstigste bakteriële siektes by sitrus en word tans met arendsoë in die suidelike deel van...

Besproei jou pad oop na volhoubaarheid

Die beskikbaarheid van water is seker een van die grootste beperkende faktore in landbouproduksie. Met waterskaarstes en landbou wat juis so baie water verbruik,...

Bome is lewe

Kyk weer 27 September 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer ons op boomplantmaand en melksamestelling fokus. September is nie net die maand om ons erfenis te vier...

Melkboere kan nog wins maak

In 30 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Thalia Brameld en Jan Hendrik Venter in die ateljee. Insetpryse wat styg en melkpryse wat afneem...