Tag: dieregesondheid
Slenkdalkoors ’n bedreiging vir mens én dier
Dit is nie nodig om die impak van Slenkdalkoors (SDK) te beskryf nie. Meeste vee-eienaars moet teen SDK inent omdat dié virus...
Ivermektien: Veilig vir dier én mens?
Die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir COVID-19 word tans wêreldwyd gedebatteer, met kenners wat verdeeld is oor menslike gebruik van...
Veesiekterapportering vir lente 2020
Die volgende veeartspraktyke en laboratoriums (158) het in die lentemaande (September tot November 2020) veesiektes gerapporteer:
Mpumalanga (13)
Keer absesse met streng higiënebestuur
Absesse by skape en bokke is nie net pynlik vir die diere nie, maar kan ’n vernietigende uitwerking op die produsent se...
Beesleukose: ’n Kanker wat op die melkbedryf teer
Die beesleukosevirus (BLV) saai verwoesting onder melkkuddes regoor die wêreld. In Suid-Afrika staar meer as ’n duisend melkprodusente geweldige ekonomiese verliese in...
Rooiwater: ’n Onverbiddelike vyand
Bosluise word jaarliks geassosieer met groot ekonomiese verliese in terme van verlaagde produktiwiteit en vrugbaarheid, asook veevrektes. Bosluise kan ook siektes van...
Die veeboer se noodhulpkas
Elke veeboer moet dit hê – ’n noodhulpkas vir basiese behandeling en prosedures, en vir wanneer die veearts nie dadelik daar kan...
Topline Pour-on speel klaar met bosluise
Bosluisbesmetting is sekerlik een van die grootste probleme waarmee Suid-Afrikaanse beesboere te kampe het. Suid-Afrika het vele bosluisspesies wat beeste jaarliks infekteer...
Nuwe kwale by wildboerdery
Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale begin kop uitsteek, wat nuwe uitdagings...
Lewerslakwurm kan strategies beheer word
Lewerslakwurmbesmetting by beeste in Suid-Afrika kom wyer voor as wat die meeste boere dink. Dié parasiet is algemeen teenwoordig in hoëreënvalgebiede soos...