Home Tags Dieresiektes

Tag: dieresiektes

Slenkdalkoors: Ent jou vee nóú korrek in

Kleinveeboere moet seker maak hulle ent hul diere korrek in teen Slenkdalkoors om die doeltreffendheid van die entstof te verseker, waarsku dr...

Design Biologix gaan nóg groter

Design Biologix se indrukwekkende nuwe gebou. Plaaslike diere-entstofvervaardiger, Design Biologix, het oor die jare tot so ’n mate...

Voorkom en behandel wonde: Elanco gee raad

Wonde wat dikwels by vee voorkom, het nie net ‘n effek op die welstand van 'n dier nie, maar ook op die...

Haal die lastige vlieg uit die produsent se salf

Dieresiektes op 'n veeplaas is onvermydelik en vereis goeie bestuurspraktyke om te verseker dat peste en plae nie jou drumpel deurtrap nie....

Beesbrusellose: ’n Deurlopende bedreiging vir kuddes

Beesbrusellose, oftewel besmetlike misgeboorte (BM), hou deurlopend ’n groot bedreiging vir beesboere oor die land heen in. Dit het ’n negatiewe impak...

Uitbrekings van Afrika-varkpes neem toe in Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (Savpo) het sy kommer aangaande die toename in Afrika-varkpes (AVP) in die land uitgespreek. Johann Kotzé, uitvoerende hoof van...

Rooijakkalse loop onder brandsiekte deur

Sowat vyf jaar gelede het beide vee- en wildboere uit verskeie dele van die land die Predasiebestuursforum gekontak met navrae oor ‘vreemde’...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir COVID-19 word tans wêreldwyd...

Stigmas en swak bestuur stook die skaapbrandsiekte-vuur

Omdat alle boere nie skaapbrandsiekte onder hul skape rapporteer nie, bly die siekte ’n geweldige bedreiging vir die bedryf. Slegs wanneer alle...