Friday, October 30, 2020
Home Tags Dok faffa malan

Tag: dok faffa malan

SA spog met gesonde varke

Heelwat landbougeleenthede is onlangs weens die koronakrisis gekanselleer, en dit het 'n beduidende effek op die veesektor wat onlangs weer eers met...

Ontvries jou vleis só

Kyk weer in 2 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas na 'n onlangse gesprek met dok Faffa Malan oor die sogenaamde LITS-stelsel,...

Só lyk ons bye se lot

Byekolonies regoor die wêreld word al meer deur klimaatsverandering en die misbruik van plaagdoders bedreig. Dit hou op sy beurt ‘n groot...

BEK – die veeboer se verantwoordelikheid

Bek-en-klouseer het die veebedryf op sy kop gekeer, en het veral 'n groot finansiële impak op boere en ander rolspelers. Dok Faffa...

Bek-en-klouseer: Jongste verwikkelinge onder die vergrootglas

Bek-en-klouseer het die veebedryf omtrent op sy kop gekeer. Dit het veral 'n groot finansiële impak op veeprodusente en ander rolspelers in...

Ruvasa se rol in voedselsekerheid

Rolspelers by Ruvasa is al vir jare daartoe verbind om koste-doeltreffende gesondheid en produksie onder herkouers in Suid-Afrika te bevorder. Die organisasie...

Watter veesiektes is tans aan die broei?

Meer as 120 veeartspraktyke van regoor die land rapporteer maandeliks die voorkoms van siektes aan die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RUVASA). Hennie Maas...

Sponssiektes lei tot vinnige vrektes

Die Clostridium-bakterieë is verantwoordelik vir siektes soos sponssiekte. Die besmetting van diere lei gewoonlik tot akute vrektes en dié bakterieë kom baie wyd verspreid...