Tuesday, April 7, 2020
Home Tags Dr Bobbie van der Westhuizen

Tag: Dr Bobbie van der Westhuizen

RSG Landbou: 25 Maart 2020

Daar word gesê dat droogtes in die toekoms as normaal beskou gaan word. Dit beteken dat produsente nodig het om die verskeie...

Gebruik teelwaardes vir telingsbesluite

Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier op 16 Maart 2020 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die gebruik van...

Aantekening vir geselskapsdiere op die Stamboek-spyskaart

Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier op 11 Desember 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die aantekening van geselskapsdiere...

Doeltreffende vleisproduksie verg goeie beplanning

In RSG Landbou van 4 Julie skop die program af met SA Stamboek en vleissake is aan die orde van die dag....

Sojakontrakte slaan ‘n ses op die JSE

Dit is geen geheim dat sojaboonproduksie die afgelope paar jaar heelwat opgetel het nie. Een van die redes hiervoor is die bekendstelling...

Direkte vleisverkope – wat sê die wet?

Vleispryse op supermarkte se rakke is die afgelope ruk in die kollig, en dit het verbruikers bewus gemaak van die feit dat vleis, in...

Genomika: die sleutel tot groei

Kenners is van mening dat geen bedryf in die biowetenskappe die toekoms sonder die gebruik van genomika sal oorleef nie. Om winsgewend en volhoubaar...

SA Stamboek neem ALFA op horings

In die aflewering van 24 September 2018 se Grootplaas kuier SA Stamboek so op Erfenisdag in die ateljee. Die ALFA vee-ekspo is pas verby en...

Die geveg teen brusellose

In Maandag 27 Augustus se aflewering van Grootplaas kuier dr Alicia Cloete en Bobbie van der Westhuizen in die ateljee. Veeartse en ander rolspelers in...