Tuesday, December 10, 2019
Home Tags Dr Carel Muller

Tag: dr Carel Muller

Die opvolggesprek: Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid

Die hoeveelheid melk wat koeie produseer, bepaal grootliks ’n melkery se winsmarges. Koeie se voerkoste is die grootste enkele kostefaktor in melkproduksie. Daarom is doeltreffende melkproduksie...

Koop ‘n koei wat die melkemmer vol hou

Hoe gaan ’n mens te werk om seker te maak dat jy goeie melkkoeie koop? Dr Carel Muller van Stellenbosch beantwoord hierdie...

Die opvolggesprek: Koeie en hulle blyplek

Baie melkerye het begin met ’n paar koeie in ’n oop kampie, ’n paar losstaande voerkrippe of omgekeerde motorbuitebande. Maar soos dit met die...

Só moet ‘n produserende melkkoei lyk

’n Suiwelboerdery is ’n moeilike bedryf. Dit benodig kapitaal, fisiese en emosionele beleggings en die winsmarges is dikwels laag. Besluite wat in die daaglikse...