Home Tags Dr Chris van Dijk

Tag: Dr Chris van Dijk

RSG Landbou: 4 Mei 2021 – geborg deur OVK

Ons het onlangs Wêreld Veeartsdag gevier. Die dag is ‘n jaarlikse instelling, nie net om te dink aan die werk wat veeartse daagliks doen...

Wat sê die wet oor die visse wat jy vang?

Die see en see-lewe is ‘n ontsettende belangrike hulpbron wat ten alle koste vir die huidige en toekomstige geslagte beskerm moet word. Weet jy...

Die Nasionale Dieregesondheidsforum onder die loep

Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie (MPO) kuier weer in die Plaas TV-ateljee, maar dié keer het hy 'n ander hoed op. Hy...

Melkboere, wees rentmeesters van water

Water is maklik die heel belangrikste voedingstof op ‘n plaas, maar kry dikwels nie die nodige aandag nie. Dr Chris van Dijk...

Melkbedryf staan sterk teen Covid-19

Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie gesels in 3 April 2020 se aflewering in Grootplaas met ons oor die Covid-19-krisis, en...

RSG Landbou: 1 April 2020

Die nuutste uitgawe van Veeplaas is dalk nie op die rakke beskibaar, maar kan wel nou gelees word op www.agriorbit.com. Lise Roberts...

Navorsing dryf die melkbedryf

Navorsing vorm 'n belangrike deel van die landbousektor, en so ook in 11 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas. Dr Julius Tjelele...

RSG Landbou: 20 Februarie 2020

RSG Landbou het by die Melkprodusente-organisasie gaan inloer en daar met die hoof uitvoerende beampte, dr Chris van Dijk, gesels. Hy praat...