Tag: Dr Christo Joubert
Voedselpryse en plaasveiligheid onder die Plaas TV-soeklig: 22 Julie
Die Covid-19 pandemie het die meeste van ons se sakke geruk, endie fokus opnuut op voedselpryse geplaas. As verbruikers is ons gou...
RSG Landbou: 15 Julie 2020
Deidré Louw van Plaas Media gesels in Woensdag se RSG Landbou oor ‘n opwindende projek om die vee-afslaersberoep te bevorder. Luister nou...
RSG Landbou: 14 Julie 2020
Die bekende veearts, dr Morné de la Rey, vertel in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou waar en hoe sy belangstelling in...
Plaas TV: 3 Julie 2020
Mense moet eet en het ongelukkig baie min beheer oor voedselpryse en die tempo waarteen dit toeneem. In 3 Julie 2020 se...
Landbou-neutedop: 5 Junie 2020
In Vrydagmiddag se Landbou-neutedop hoor ons wat die Nasionale Landboubemarkingsraad se dr Christo Joubert te sê het oor voedselpryse. Landbouers in Suid-Afrika...
RSG Landbou: 2 Junie 2020
Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier Dinsdag op RSG Landbou met nuus oor stygende voedselpryse. Luister nou na dié onderhoude.
RSG Landbou: 4 Maart 2020
Die nuutste uitgawe van FarmBiz is nou op die rakke beskikbaar! Lise Roberts gesels in Woensdag se program van RSG Landbou met Lynette Louw,...
Voedsel-balansstate onder die vergrootglas
Kyk 13 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas vir 'n gesprek met Dewald Olivier van die Suid-Afrikaanse voerkraalvereniging oor hul betrokkenheid by...