Friday, February 28, 2020
Home Tags Dr Dirk Strydom

Tag: Dr Dirk Strydom

Bedryf skei die koring van die kaf

Die Suid-Afrikaanse koringbedryf het die afgelope paar jaar, weens verskeie faktore, swaar getrek. Rolspelers het daarom die afgelope 4 jaar baie hard...

Só staan sake in die sojaboonmark

Dr Dirk Strydom van Graan SA kuier op 10 Desember 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor die sojaboonmark te gesels.

Twee landbou-ekspo-reuse vat hande

In 2020 trek ALFA ‘n nuwe baadjie aan wanneer ‘n besonderse ekspo saam met Graan SA aangebied sal word. Dr Dirk Strydom...

Werkloosheid se impak op voedselsekerheid

Hoe beïnvloed werkloosheid en voedselsekerheid mekaar? In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou, gesels dr Christo Joubert van die Nasionale Bemarkingsraad hieroor. Luister...

Só staan sake met skaliegasontwikkeling

Omri van Zyl van Agri SA kuier weer op 13 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor skaliegasontwikkeling, en wat...

‘n Skermskoot van Nampo 2019

Nampo 2019 het 81 345 besoekers van regoor die land gelok. Ons kyk in 7 Junie se Grootplaas na die eerste van 'n reeks...

Wat jy moet weet oor die opkomende belastingseisoen

'n Onafhanklike ondersoek is onlangs deur die Johannesburgse Aandelebeurs van stapel gestuur, om die doeltreffendheid van die liggingsdifferensiaal-stelsel te evalueer. Hierdie stelsel...

Wat gaan skud by Nampo?

Bright Breytenbach van BASF kuier op 7 Mei 2019 in die Grootplaas-ateljee. Ons gesels oor hul nuwe veldtog, 'Nou gaan ons boer',...

Meer kennis = meer melk

Volgens rolspelers in die graanbedryf, is daar die afgelope paar jaar 'n goeie styging in die verbruik van graan en oliesade waargeneem....

Graan SA takel uitdagings by hul kongres

Graan SA en sy lede staar vanjaar heelwat uitdagings in die gesig. Een daarvan is hulpverlening aan klein en kommersiële graanboere, veral met die...