Home Tags Dr Gerhard Verdoorn

Tag: Dr Gerhard Verdoorn

RSG Landbou: 26 April 2021 – geborg deur Oro Agri

Daniël Naudé is eerste aan die woord in Maandag se aflewering van RSG Landbou. Hy brei meer uit oor die Nasionale Ankole-veiling wat die...

RSG Landbou: 22 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

Hoe kies ‘n produsent die regte mieliekultivar vir goeie kuilvoer? Daar is talle uiteenlopende opinies rondom die definisie van 'n goeie mieliekuilvoerkultivar....

Rooijakkalse loop onder brandsiekte deur

Sowat vyf jaar gelede het beide vee- en wildboere uit verskeie dele van die land die Predasiebestuursforum gekontak met navrae oor ‘vreemde’...

RSG Landbou: 20 April 2020

Die groei in die plaaslike bloubessiebedryf is noemenswaardig en in Maandag se RSG Landbou, gesels die voorsitter van die Bessieprodusente-organisasie, Justin Mudge,...

Die gevaar van ongeregistreerde middels op aartappels

Die gebruik van ongeregistreerde middels moedig verkeerde en onetiese landboupraktyke aan. Dr Gerhard Verdoorn gesels oor hierdie kwessie in die aartappelbedryf en...

Kommandowurm verpes boere in die Oos-Kaap

Die Afrika-kommandowurm het onlangs in veral weidingsgewasse in die Oos-Kaap begin kop uitsteek en paniek gesaai onder boere in dié provinsie. Dr...

RSG Landbou: 31 Maart 2020

Wat word in 2020 van ‘n melkprodusent verwag om volhoubaar te produseer? En hoe lyk plaaslike melkprysvooruitsigte? Bertus van Heerden, ekonoom by...

RSG Landbou: 30 Maart 2020

Verbruikers het die afgelope week winkels toe gestroom om te verseker dat hulle vir die volgende 21 dae genoeg kos op die tafel...

RSG Landbou: 3 Maart 2020

BKB het op 15 Februarie vanjaar hul eerste digitale veiling aangebied en dr Cobus Oberholster, die hoofbestuurder van lewendehawe- en eiendomme-bemarking by...

Herfskommandowurm sak toe in Mpumalanga

Arbeidswetgewing is 'n intimiderende veld wat heelwat werkgewers al in die sop gehad het. Hoekom is voldoening hieraan so belangrik, en wat...