Thursday, August 13, 2020
Home Tags Dr Japie van der Westhuizen

Tag: dr Japie van der Westhuizen

Tegnologie is die drywer vir landbou-vooruitgang

Watter bydrae het tegnologie die afgelope tien jaar tot die landbousektor se groei gemaak? Dit is waaroor MC Loock van Standard Bank...

Gesonde hoewe = gesonde melkkuddes

Dinsdagoggend om 04:30 is Lise Roberts weer op haar pos in RSG Landbou. Die program skop af met Joubert Fourie. Hy is ’n...

Stamboek-sake op die kassie

Die sojaboonbedryf is die afgelope ruk in die kollig as gevolg van die heffing wat saadtegnologie in die bedryf sal bevorder. Afgesien hiervan, het...

SA Stamboek se rol in telersgenootskappe

Waarom het ons beestelersgenootskappe nodig? Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek beantwoord hierdie vraag op RSG Landbou. Hy praat ook onder andere...

So beïnvloed Agri SA beleid

Omri van Zyl van Agri SA het al by verskeie geleenthede klem gelê op die feit dat die landbousektor deel moet wees van regeringsgesprekke,...

Grootplaas gesels Stamboek-sake

Die ou gesegde wat lui, goedkoop is duur koop, kry 'n nuwe betekenis wanneer ons met Corné Louw van Graan SA gesels. Hy vertel...

SA Stamboek oor veeteelt en genetika

Dr. Japie van der Westhuizen van SA Stamboek, vertel op RSG Landbou hoe produsente op hul sterk punte moet fokus as dit by veeteelt...

SA Stamboek neem ALFA op horings

In die aflewering van 24 September 2018 se Grootplaas kuier SA Stamboek so op Erfenisdag in die ateljee. Die ALFA vee-ekspo is pas verby en...