Sunday, July 5, 2020
Home Tags Dr Louis du Pisani

Tag: Dr Louis du Pisani

RSG Landbou: 16 April 2020

In RSG Landbou se aflewering van Donderdag gee dr Louis du Pisani raad oor voeding tydens oorwintering. Luister nou na hierdie onderhoud....

RSG Landbou: 18 Maart 2020

RSG Landbou hoor in Woensdag se program van die rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap, Sietze Smit, oor hulle deelname aan Breedplan en wat...

RSG Landbou: 13 Januarie 2020

Het die donker wolk van klimaatsverandering darem ’n silwer randjie? Dr Louis du Pisani, produksie-adviseur by die Nasionale Wolkwekersvereniging, gesels in Maandagoggend...

Kunsmatige inseminasie laat die kommersiële som klop

Ernstige veeboere weet wat kunsmatige inseminasie is en waarom dit so belangrik in kommersiële veeboerdery is. In Dinsdag se RSG Landbou praat...

Die 2019 ALFA-lokomotief laat waai

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse landboukalender is hier en vee-entoesiaste van regoor die land woon hierdie week ALFA by. Albert...