Home Tags Feedtek

Tag: feedtek

RSG Landbou: 17 Mrt 2021 – geborg deur Brahman-beestelersgenootskap van SA

Glo dit of nie, maar die aanmelding van veediefstalsake is nie beperk tot Suid-Afrika nie – dit is ‘n wêreldwye probleem. Willie Clack van...

Feedtek: 20 jaar van volgehoue groei

Die Feedtek-groep het sedert sy ontstaan in 2001, ongekende groei en sukses ondervind. Van ’n beskeie begin met vyf veekundiges en drie agente, is...

RSG Landbou: 21 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Die wenners in Graan SA se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie, is op 15 Oktober aangewys. Dr Dirk Strydom gesels in Woensdag...

Doeltreffende aanvullings vir groen somerweiding

Die hoë voedingswaarde van aangeplante en groen somerweiding bied aan veeboere die geleentheid om maksimum diereproduksie met minimale aanvullende voeding te realiseer....

RSG Landbou: 1 Sep 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Izak Hofmeyr, redakteur van Stockfarm is eerste aan die woord in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gesels oor wat lesers...

Meng self wetenskaplik gebalanseerde fosfaatlekke en spaar al die pad!

Die sogenaamde groenseisoen is ’n belangrike fase in die produksiesiklus van vee in ekstensiewe boerderye. Dit is die enigste tyd van die...

RSG Landbou: 18 Augustus 2020

Dis ‘n besige tyd van die jaar op die veilingsfront en in Dinsdag se RSG Landbou gesels ons onder meer met James...

Strategic supplementation before and during the calving season

The onset of calving marks a significant point in the reproductive cycle of the beef cow, and management and nutritional practices adopted...

RSG Landbou: 7 Julie 2020

RSG Landbou kuier in Dinsdag se aflewering van die program in die Fouriesburg-omgewing in die Oos-Vrystaat. Denton Osler van Denmar Estates gesels...

RSG Landbou: 2 Junie 2020

Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad kuier Dinsdag op RSG Landbou met nuus oor stygende voedselpryse. Luister nou na dié onderhoude.