Home Tags Finansies

Tag: finansies

Daaglikse finansiële verslag: 9 April 2021

Is aandele en markte jou hartklop? Luister dan na Frans en Christelle de Klerk se daaglikse finansiële verslag op AgriOrbit. As tegniese analiste identifiseer...

Vleissentraal vergemaklik veilingstransaksies

Die bekende landboumaatskappy en veilingshuis, Vleissentraal, het ’n bankkaart bekendgestel waarmee produsente by veilings kan koop en verkoop. Volgens Pieter van der...

Koppe moet rol by Landbank, sê Agri SA

Die ouditeur-generaal (OG) se verdoemende verslag oor die stand van Landbank se finansiële volhoubaarheid vra vir dringende ingrypings. Wie ook al verantwoordelik...

Elektrisiteit-prysstygings bedreig die volhoubaarheid van landbou

Elektrisiteit-prysstygings bedreig die volhoubaarheid van bekostigbare voedselproduksie. Dit is die waarskuwing wat Vrystaat Landbou (VL) aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa)...

Besighede berei voor – tweede Covid-golf dalk op pad

Die Noordelike halfrond ervaar nou 'n tweede golf Covid-uitbekings en kenners meen dat dit moontlik ook op Suid-Afrika wag. Optimisme is 'n...

Grond as belegging: Is dit nou ’n goeie idee?

Die van ons wat nog gelukkig genoeg is om spaargeld te hê, weet dat die afgelope klompie jare nie regtig bevorderlik was...

Nuwe leierskap vir Agri SA en Agri SA Enterprises

Die uitvoerende bestuur van Agri SA, onder leiding van Omri van Zyl, het in 2015 opdrag gekry om ’n nuwe maatskappy, Agri...

BBP-syfers beklemtoon die landbousektor as ruggraat van die ekonomie

Die jongste bruto binnelandse produk (BBP)-syfers wat deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) vrygestel is, dui op ’n afname van 51% in die...

RSG Landbou: 26 Aug 2020 – geborg deur Standard Bank

Om ‘n nuwe boerdery aan te pak kan jou heelwat uit die sak jaag. In RSG Landbou fokus Woensdag se program op...

Klop krisistye met kontantvloei

Ons is die afgelope tyd gekonfronteer met droogte, COVID-19 en ’n geweldige daling in die markte. Die een krisis volg op die...