Thursday, September 24, 2020
Home Tags Frans de Klerk

Tag: Frans de Klerk

Daaglikse finansiële verslag: 23 September 2020

Is aandele en markte jou hartklop? Luister dan na Frans en Christelle de Klerk se daaglikse finansiële verslag op AgriOrbit. As tegniese analiste identifiseer...

RSG Landbou: 27 Aug 2020 – geborg deur Standard Bank

Zinaschke Steyn is ‘n assistent-rooiwynmaker by Nederburg en sy gesels in Donderdag se RSG Landbou oor haar passie vir dié beroep en die...

RSG Landbou: 13 Aug 2020 – geborg deur Nutri Feeds

Koring- en hawerprodusente ondervind tans probleme met nuwe plantjies wat binne die eerste paar weke na opkoms verdwyn. Dr Goddy Prinsloo van...

RSG Landbou: 5 Mei 2020

Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat gesels in Dinsdag se RSG Landbou oor veediefstaltendense, asook die misdadigers wat daarby...

RSG Landbou: 23 Maart 2020

RSG Landbou praat gereeld met veral veeartse oor biosekuriteit op die plaas, maar hoe verskil dié tipe biosekuriteit met dit wat belangrik...

RSG Landbou: 12 Maart 2020

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse Bonsmara SA-kalender is die Rooi Ras-geleentheid. Louis Steyl vertel in Donderdag se RSG Landbou waar...

Verhandeling van witmieliekontrak: 13 Februarie 2020

Maak die jongste markte jou opgewonde? Stel jy belang is gereelde markverslae en...

RSG Landbou: 05 Desember 2019

In Donderdag se program van RSG Landbou gesels Corné Louw, ‘n senior ekonoom by Graan SA, oor die huidige somergraan-aanplantings. Luister nou...

Nuwe toep: Koop wild makliker só

Die gebruik van tegnologie word al hoe belangriker, selfs vir ons landbouers. Wiaan van der Linde van Wintershoek Wild, gesels in Donderdag...

Mini-spilpunt maak kleinskaalse besproeiing moeiteloos

Daar is tans ‘n mini-spilpunt wat ‘n oppervlakte van so klein as 0,2 hektaar kan besproei. Frederik Nel is die kommersiële bestuurder...