Tuesday, July 16, 2019
Home Tags Genomika

Tag: Genomika

Tafeldruifproduksie in SA lyk gesond

Daar is lande in Suid-Amerika wie se tafeldruifproduksie strawwe kompetisie vir plaaslike produsente bied. In Maandag se RSG Landbou gesels Hennie Maas...

Direkte vleisverkope – wat sê die wet?

Vleispryse op supermarkte se rakke is die afgelope ruk in die kollig, en dit het verbruikers bewus gemaak van die feit dat vleis, in...

SA Stamboek versnel die toepassing van genomiese tegnologie in SA

SA Stamboek versnel die tempo om die insluiting van genomiese inligting deel te maak van die genetiese meriete-voorspelling van plaasdiere. Stamboek se ontwikkeling het...

Samewerking met SA Stamboek bring bruikbare data vir Boran-telers

Deur gebruik te maak van die nuutste telingstegnologie, bemagtig die Boran Telersgenootskap Suid-Afrikaanse vleisbeestelers om optimaal te produseer. Deelname aan die Beef Genomics Program (BGP)...

SA Stamboek bring nuwe tegnologie vir genomiese inligting na SA

Twee belangrike ooreenkomste is onlangs deur SA Stamboek onderteken om te verseker dat genomiese inligting optimaal deur Suid-Afrikaanse veetelers gebruik kan word. Stamboek het...