Monday, November 18, 2019
Home Tags Gerhard Kriel

Tag: Gerhard Kriel

Mastitis onder die mikroskoop

Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie, oftewel die MPO, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor ‘n siekte onder...

Bultfontein vat hande in droogtekrisis

Die Bultfontein-distrik in die Vrystaat gaan tans onder een van die ergste droogtes in die geskiedenis gebuk. Baie min somergewasse is dié seisoen aangeplant...

Meer oor 2018 ALFA vee-ekspo, Santam Landbou-kuilvoerwenners en Old Mutual Landboustudente

In Donderdag se aflewering van RSG Landbou is dit weer tyd vir Chris Derksen met die weeklikse vleispryse. Daarna fokus RSG Landbou hoofsaaklik op die...

Opwindende veilingsnuus, veiligheidstoep en meer oor Agri-Expo Livestock

As u gereeld na RSG Landbou luister, sal u weet dat Maandae, veilingsdae is. Daarna gesels Hennie Maas met Kinear Geldenhuys oor ‘n Simbra/Simmentaler-veiling...

Vrystaat-vriende vat hande

Kyk weer 15 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas met Wouter de Wet en Gerhard Kriel. Verskillende probleme vereis uit die aard van die saak...

Vrystaat Landbou ondersteun boere

WA Lombard, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, oor hulle Vriende van Vrystaat Landbou-inisiatief, asook met Riaan...