Sunday, July 5, 2020
Home Tags Graaff-Reinet

Tag: Graaff-Reinet

Boerbokke omskep swak weiding moeiteloos in vleis

Die Patriot Boerbokstoet op die plaas Grasrant in die Graaff-Reinet distrik, teen die Sneeuberge in die Karoo, is Johan Steyn se hartsliefde.

Letskraal: ’n Historiese juweel en Karoo-erfenis

Op sterbeligte Karoonagte koester die plaas Letskraal se gerestoureerde opstal besoekers met kerslig en paraffienlampe, knetter ’n kaggelvuur gesellig, verdryf paraffienverwarmers die ysige koue...

Vetwol: Uitsonderlike gehalte, uitsonderlike prys

’n Besonderse prestasie is op Woensdag, 15 Augustus, tydens ’n BKB-veiling in Port Elizabeth, met Basie Claassen as afslaer, behaal. Die hoogste vetwolprys vir die...

Kollig op volhoubare sybokhaarproduksieriglyne

Suid-Afrikaanse sybokhaarprodusente neem daadwerklike stappe om te verseker dat die natuurlike vesel wat hulle die wêreld instuur, ’n volhoubare produk is. Die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging...