Wednesday, November 20, 2019
Home Tags Graan SA

Tag: Graan SA

Nuwe Era Kommersiële Boer gesels

Andries van der Poll van die Gouda-omgewing in die Wes-Kaap, is op Vrydagaand 25 Oktober, tydens ‘n spoggeleenheid in Johannesburg deur Graan...

RSG Landbou: 30 Oktober 2019

Dr Josef van Wyngaard, tegniese bestuurder van Voermol Voere, gesels oor dit wat tans belangrik is in terme van veevoer. Hy praat veral oor...

Min reën bring uitdagende omstandighede vir wintergrane

Graanprodusente in die Wes-Kaap het skade gelei weens droë weerstoestande die jaar. Die seisoen het goed afgeskop, maar sedert Junie het knellende...

Kleinboere en die melkbedryf – hoe lyk die landskap?

Dinsdag se RSG Landbou-program skop af by die melkbedryf. Poena van Niekerk, die melkerybestuurder by EDE Farming, gesels met Hennie Maas oor...

Deidre Carter blaas nuwe lewe in Limpopo-landboubedryf

Deidre Carter, wat aan die stuur van sake by Agri Limpopo staan, kuier op 15 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee.

Graanboere, dít is belangrik by insetaankope

Die somergraan-plantseisoen is om die draai en in Woensdag se RSG Landbou gee Corné Louw, ‘n senior ekonoom by Graan SA, ‘n...

Nampo Kaap-kuiers op die kassie

Nampo Kaap is vanjaar vir die tweede keer aangebied, en bywoningsgetalle het 2018 s'n ver oortref. Plaas Media het ook hierdie hoogtepunt op die...

Brandstofprys kan winste in die wiele ry

Almal hou asem op vir wat die volgende brandstofprys-verhogings gaan inhou. Corné Louw van Graan SA gesels in 8 Oktober 2019 se...

Twee landbou-ekspo-reuse vat hande

In 2020 trek ALFA ‘n nuwe baadjie aan wanneer ‘n besonderse ekspo saam met Graan SA aangebied sal word. Dr Dirk Strydom...

Westend Landgoed dra weer die kuilvoerkroon

Maandag 7 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas het 'n lekker vol program. Versekeringsadvies is eerste op die spyskaart. King Price se...