Sunday, December 15, 2019
Home Tags Graan SA

Tag: Graan SA

Nampo Kaap-kuiers op die kassie

Nampo Kaap is vanjaar vir die tweede keer aangebied, en bywoningsgetalle het 2018 s'n ver oortref. Plaas Media het ook hierdie hoogtepunt op die...

Brandstofprys kan winste in die wiele ry

Almal hou asem op vir wat die volgende brandstofprys-verhogings gaan inhou. Corné Louw van Graan SA gesels in 8 Oktober 2019 se...

Twee landbou-ekspo-reuse vat hande

In 2020 trek ALFA ‘n nuwe baadjie aan wanneer ‘n besonderse ekspo saam met Graan SA aangebied sal word. Dr Dirk Strydom...

Westend Landgoed dra weer die kuilvoerkroon

Maandag 7 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas het 'n lekker vol program. Versekeringsadvies is eerste op die spyskaart. King Price se...

ALFA 2019 laat die rekords spat!

ALFA 2019 was voorwaar ’n skouspel soos min. Die Afridome in Parys was van 17 tot 19 September vanjaar ‘n byenes van...

UV en SU onoorwonne in Old Mutual Landboustudent van die Jaar-kompetisie

Die Universiteit van die Vrystaat en Stellenbosch Universiteit bly onoorwonne in die Old Mutual Landboustudent van die Jaar-kompetisie. Dié kompetisie...

Bewaringspraktyke vir ‘n vrugbare toekoms

Met groot dele van die land wat vir planttyd voorberei, fokus ons weer op die behoud van grondstatus en bewaringspraktyke, sodat daar...

Graan SA en ALFA vat hande vir ‘n ekspo soos min

Na breedvoerige gesprekvoering het Graan SA en ALFA besluit om hande te vat en ‘n nuwe ekspo op die landboukalender te plaas....

Besproeiingsbedryf praat watersake

Rolspelers in die besproeiingsbedryf het onlangs vir die jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut bymekaargekom. In Woensdag se RSG Landbou gee die bemarkingsbestuurder...

ALFA 2019 skud vere reg

Albert Loubser is 10 September 2019 in die Grootplaas-ateljee om te uit te brei oor hoe die reëlings vir volgende week se...