Friday, June 21, 2019
Home Tags Graan

Tag: graan

Die geleentheid vir en waarde van variërende saad- en kunsmisaanplanting in...

Boere het voortdurend nuwe en beter tegnologie nodig om volhoubaar te kan produseer. Suid-Afrika se landboubedryf is ook afhanklik van goeie navorsing om kompeterend...

’n Geleentheid om prysrisiko te bestuur

Die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) is ’n wêreldklas beurs met 132 jaar van betroubare diens agter die blad. Die JSE is ’n volledige...

JSE-produkte help boere met verskansing

Die Johannesburgse aandelebeurs, oftewel die JSE, is tans die negentiende grootste aandelebeurs ter wêreld en die grootste op die Afrika-vasteland. Dr Raphael...

Graansorghum steeds ’n integrale deel van Pannar

As deel van Pannar se bestuursposisie om volgehoue ​​en langtermyn-sukses te verseker, gaan die maatskappy voort om die nodige strategiese beleggings in sy globale besigheid te maak en dit te verfyn. Die doel is om die fokus...

GOSA: Voldoende mielievoorraad vir seisoen verwag

Lede van die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (Gosa) het gedurende die afgelope seisoen 17,5 miljoen ton graan – wat plaaslik geproduseer en ingevoer is –...

Mielieprys deel van die finansieringsom

Die mees onlangse oesskatting deur die Nasionale Oesskattingskomitee, het die oes steeds hoër geskat. Volgens die komitee kan ‘n mielieoes van 10,56 miljoen ton...

Graan SA takel uitdagings by hul kongres

Graan SA en sy lede staar vanjaar heelwat uitdagings in die gesig. Een daarvan is hulpverlening aan klein en kommersiële graanboere, veral met die...

Die Syngenta Graanakademie in perspektief

Abraham Vermeulen van Syngenta verduidelik aan Lise Roberts van RSG Landbou wat die 2019 Syngenta Graanakademie behels. Luister nou na dié onderhoud. RSG Landbou word...

Waarom die herrie oor die aanplantingsyfers?

Die oesskattingskomitee se doelwit is om amptelike, akkurate en geloofwaardige skattings aan die landboubedryf deur te gee. Daar was egter talle navrae, debatte en...

Hoe lyk die produksieverwagtinge van graan tans?

Met warm en droë toestande wat vir die grootste gedeelte van die somerplantseisoen geheers het, het die nuwe seisoen baie wankelrig begin. Dit plaas...