Monday, October 21, 2019
Home Tags Griekwastad-skou

Tag: Griekwastad-skou

Boerbokraad vanaf Griekwastad

As ’n mens op ‘n tipiese landbouskou rondbeweeg, loop jy allerlei interessante mense raak. Koos du Pisanie het onlangs ‘n uithaler-boerbokteler, Theuns Botha, by...

Streekkoerante versprei nuus op die platteland

Op die platteland speel streekkoerante ’n belangrike rol in die volhoubaarheid van boerdery omdat dit inligting tussen produsente en verbruikers versprei. Koos du Pisanie,...

Opkomende boer droom groot

Koos du Pisanie, die RSG Landbou-verteenwoordiger in die Noord-Kaap, het by Griekwastad se landbouskou met Larry Snyders van die Van Zylsrus-omgewing gesels. Larry is...

Griekwastad-skou bied iets vir ieder en elk

Griekwastad hou binnekort skou en verskeie veekampioenskappe vind tydens dié skou plaas. Junior Ludwick, voorsitter van die reëlingskomitee, gesels met Lise Roberts van RSG...