Sunday, January 26, 2020
Home Tags Grond

Tag: grond

Eersdaags onder die hamer

In Dinsdag se program van RSG Landbou fokus ons op ‘n paar opwindende veilings wat binne die volgende paar dae plaasvind. Luister...

Netafim verskuif grense met nuwe oplossing

Het jy al ooit gedink hoe lekker dit sou wees as jy jou plaas se volle potensiaal deur monitering, analise en beheer,...

Saai bied ondersteuning aan boere met grondeiseproses

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landbounetwerk vir familieboere, het saam met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur...

Die waarde van weerstasies

Hoeveel keer het onakkurate weervoorspellings nie al jou dag se planne in die wiele gery nie? Heelwat boere maak ook van weervoorspellings gebruik om...

Mynbou & landbou op dieselfde grond – ja of nee?

Derduisende flamink-kuikens is in Januarie by die Kamfersdam in Kimberley gered, en na verskillende stasies in Suid-Afrika versprei om verder versorg te word. Die...

Agri SA oor grond, samewerking en voorspoed

Kyk weer 11 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer Agri SA in die ateljee kuier om oor die huidge landbouklimaat te gesels. Grond is...

Neem deel aan gesprekke oor OSV

“As jy nie om die tafel sit nie, is jy op die menu.” Só het Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA, op...

Rapporteer grondbesettings onmiddellik

Indien ’n eienaar van grond enige inligting of dreigemente ontvang wat dui op ’n moontlike grondbesetting, moet hy dit dadelik by die Suid-Afrikaanse Polisiediens...

Twaalf belangrike dinge om oor besproeiing te weet

Vir suksesvolle besproeiing is daar sekere basiese dinge wat in plek moet wees en wat ’n mens moet oorweeg: Heel eerste moet daar ’n...

Grond – dis nie sommer net vir vat nie

Die adjunk-minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mcebisi Skwatsha, het na bewering gister tydens ’n vergadering van die Portefeuljekomitee vir Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming...