Saturday, October 31, 2020
Home Tags Grondhervorming

Tag: grondhervorming

Agri SA verwelkom die vrystelling van staatsgrond vir grondhervorming

Agri SA verwelkom die aankondiging van minister Thoko Didiza dat 700 000ha staatsgrond vir landboudoeleindes beskikbaar gestel sal word. Die voorgestelde ondersoek na...

Wat sê die wet oor grondbesettings?

Grondbesettings is 'n georganiseerde proses waar privaatgrond beset word deur 'n groot groep mense en kan 'n kopseer wees vir boere, om...

Afgeskaalde begroting ondermyn landbou as spilpunt vir groei

Die afskaling van die begrotings van kern staatsdepartemente verantwoordelik vir die herstel van die ekonomie, soos die Departement van Landbou, Grondhervorming en...

Wat nou met ons water?

Grondhervorming is 'n besprekingspunt in menige landboukringe, en die onsekerheid rondom die wysiging van artikel 25 van die Grondwet skep groot kommer...

‘n Kykie na die aanbevelings rondom onteiening sonder vergoeding

Die omstredenheid rondom onteiening sonder vergoeding is onlangs op die spits gedryf met ’n verslag van die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou.

Jou plaas uit die oogpunt van die grondwaardeerder

In ’n perfekte wêreld behoort die ideale plaaswaardeerder ’n landboukundige, ekonoom, tuinboukundige, grondkundige, veekundige, veeboer, hidroloog, weerkenner, konstruksie-ingenieur en ’n boukontrakteur te wees, om...

Mislukte grondhervormingsprojekte: Wie moet die rekening vereffen?

Die Wet op die Herstel van Grondregte, 1994 (Wet 22 van 1994, oftewel die Restitusiewet) is die oudste wetgewing van ’n hiërargie van wette...