Monday, May 25, 2020
Home Tags Grondhervorming

Tag: grondhervorming

Begrip vir situasie op die grond, sê Ferdi Meyer

Op ‘n vraag oor of daar rede tot hoop is dat die vraagstukke rondom landbou en grondeienaarskap in die land opgelos kan...

Jou plaas uit die oogpunt van die grondwaardeerder

In ’n perfekte wêreld behoort die ideale plaaswaardeerder ’n landboukundige, ekonoom, tuinboukundige, grondkundige, veekundige, veeboer, hidroloog, weerkenner, konstruksie-ingenieur en ’n boukontrakteur te wees, om...

Jy boer binne dié konteks

Die jaarlikse Rooi Ras-geleentheid het, in die kort tyd wat dit reeds aangebied word, ’n baie belangrike geleentheid vir die Bonsmara-bedryf geword. Vanjaar was...

Grondhervorming as meganisme om menswaardigheid te herstel

Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, skryf in ’n meningstuk vir e-Kerkbode dat baie meer as grondhervorming in gronddebatte ter sprake is. Daar...

Kenners maak voorspellings vir 2019

Ons staan aan die vooraand van 'n uitdagende jaar, nie net vir die landbousektor nie, maar op politiese en ekonomiese front. Dr Christo Joubert...

Omri van Zyl oor die grondwetwysiging

Die onlangse aankondiging deur die grondwetlike hersieningskomitee dat hulle ‘n wysiging aan die eiendomsklousule in die Grondwet sal aanbeveel, het omtrent ‘n opskudding in...

Sterk kritiek op Ramaphosa se aankondiging oor grondhervorming

Grondhervorming en onteiening sonder vergoeding was die afgelope paar weke gewilde onderwerpe met publieke verhore oor grondhervorming wat regoor die land gehou is. Die...

Ontwikkelingsfonds vir grondhervorming, nie OSV nie

Agri SA het sy oplossings vir die stadige pas van grondhervorming tydens ’n werkswinkel van die FW de Klerk Stigting in Johannesburg voorgelê. Die...

Produktiewe landbougrond sal nie gevat word nie

Agri SA het kennis geneem van Mike Mlengana, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, se kommentaar dat die regering geen bedoeling...

Mislukte grondhervormingsprojekte: Wie moet die rekening vereffen?

Die Wet op die Herstel van Grondregte, 1994 (Wet 22 van 1994, oftewel die Restitusiewet) is die oudste wetgewing van ’n hiërargie van wette...