Wednesday, July 24, 2019
Home Tags Grondonteiening

Tag: grondonteiening

Landbou se lot vir 2019

In Grootplaas van 10 Januarie 2019 kyk ons na 'n insetsels oor die voordele van olyfolie en daarna meer oor die voedingswaarde van skaapvleis....

Agri SA werp lig op grondkwessie

In Donderdag 22 November 2018 se Grootplaas kom maak Coopers Animal Health asook Agri SA 'n draai by ons in die ateljee. Coopers Animal Health...

WRSA oor grondonteiening sonder vergoeding

In 5 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas, gesels Melville Price en Adri Kitshoff-Botha oor voerkrale en grondonteiening. Namate die bevolking groei, styg die vraag na...

Agri SA bemoedig deur openbare verhore oor grondonteiening

Agri SA en sy verskillende affiliasies het vandeesweek met sy deelname aan die Grondwetlike Hersieningskomitee se openbare verhore oor grondonteiening sonder vergoeding begin. Dié...

Grondonteiening en die pad vorentoe

Gemoedere in die landbousektor loop hoog wanneer oor grondonteiening sonder vergoeding gepraat word. Dr John Purchase van Agbiz praat met RSG Landbou-luisteraars oor dié...

Vrystaat Landbou en Cope bespreek artikel 25

Vrystaat Landbou (VL) het ten doel om ’n veilige en volhoubare landbou-omgewing in belang van landbou in die Vrystaat te bevorder en werk saam...