Saturday, December 14, 2019
Home Tags Grootplaas

Tag: grootplaas

TAL-TEC: Identifikasie is ‘n moet

Statistieke wys dat veediefstal in Suid-Afrika aan die toeneem is, en dat meeste van hierdie diere nie weer teruggevind word nie. Greg...

Serwitute as manier om plaasgrond te bekom

Vuyo Mpumza van die JSE het op 8 Novemeber in die ateljee gekuier. Hy het oor sonneblom-, sojameel- en oliekoek-produkte op die...

Pioneer saad floreer onder die Corteva-sambreel

Pioneer Saad het onlangs onder die Corteva Agriscience-sambreel ingeskuif, maar dié maatskappy is steeds lojaal aan sy produkte en kliënte. In 7 November kyk...

Behandel jy jou melkkoeie reg?

In 7 November se episode van Grootplaas kyk ons na 'n gesprek met Jaco Snyman van Pioneer Seed oor verwikkelinge wat onlangs...

Agri-Expo Livestock in ‘n neutedop

Die sesde jaarlikse Agri-Expo Livestock, wat onlangs op Sandringham buite Stellenbosch aangebied is, het vanjaar byna 15 000 besoekers gelok. Ons kyk...

King Price dek alles op jou plaas

In 4 November se episode van Grootplaas fokus ons weer op landbouversekering, wanneer Wynand van Vuuren van King Price vir kykers vertel hoe boere...

Knaag probleemplante aan jou vee se weiding?

Wynand van Vuuren van King Price kuier weer op 4 November in die Grootplaas-ateljee om oor landbouversekering te gesels. Prof Charlie Reinhardt...

LNR vat hande met klein-aartappelboere

Die agritoerismebedryf in Suid-Afrika het die afgelope tyd goeie groei getoon, en bied heelwat nuwe geleenthede in die landbousektor. Prof Neels van...

Pannar bring nuwe saadtegnologie na die tafel toe

In 31 Oktober se episode van Grootplaas het Plaas Media met John Odendaal van Pannar Saad gesels oor saadtegnologie in Suid-Afrika en...

Wes-Kaap maak skoonskip by Nasionale Jeugskou

Plaas Media het onlangs 'n draai gemaak by die Nasionale Jeugskoukampioenskap wat in Vryburg plaasgevind het. Die Wes-Kaap het vanjaar weer, vir...