Monday, May 25, 2020
Home Tags Grootplaas

Tag: grootplaas

Top landboustudente op die kassie

In 29 Oktober se episode van Grootplaas kyk ons na 'n insetsel oor die Old Mutual Landboustudent van die Jaar-kompetise wat by...

Standard Bank – boerdery is ‘n presisie-kuns

In 28 Oktober se episode van Grootplaas kuier MC Loock van Standard Bank weer saam met Elsa in die ateljee om oor...

Afrivet gee somerparasiete ‘n bloedneus

Die somer is huiwerig om sy kop uit te steek, maar ons kan seker wees dat peste en parasiete reeds slaggereed staan...

SA-watersituasie se effek op landbou

In 7 Augustus se uitsending van Grootplaas kan kykers na 'n insetsel kyk van Frans-Michael Bonthuys, bemarker by Nutri Feeds. Hy vertel...

Beplan nou vir die komende wintergraanseisoen

Seisoenbeplanning vir die wintergraanseisoen is nou baie belangrik. Koringproduksie is die afgelope paar jaar onder druk in Suid-Afrika en daar was die afgelope paar...

Siektevrye-sertfisiering sonder stres

Kyk weer 10 April 2019 se uitsending van Grootplaas. Daar het in die verlede heelwat vertroue tussen veral veeboere verlore gegaan met diere wat...

Veeboer laat die vonke spat

Kyk weer 9 April 2019 se uitsending van Grootplaas. Christopher Sparks is ‘n veeboer van die Noordoos-Vrystaat. Hy het die afgelope ruk heelwat toekennings...

VSA-onkruid vestig homself op plaaslike bodem

Die onkruid Amaranthus palmeri, ’n boorling van Amerika, het nou ook in Suid-Afrika kom wortel skiet. Kenners meen dit is uiters moeilik om hierdie...

Só raak swart ekonomiese bemagtiging jou waterlisensie

Die Nasionale Waterwet, 1998 (Wet 36 van 1998) en die regulasies wat ingevolge dié wet deur die minister van water en sanitasie uitgevaardig is,...

Old Mutual agri students make their TV debut

Agricultural students from universities across the country were given the opportunity this year to participate in the very first Old Mutual Agricultural Student of...