Tag: hawerkuilvoer
Groenwei Boerdery: SA se bobaas hawerkuilvoermaker
Die maak van kuilvoer as ’n belangrike voedingsbron, is daarop gemik om plantmateriaal se voedingswaarde te bewaar en terselfdertyd droëmateriaalverliese te beperk....
2020 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie se finaliste aangewys
Die sewende aanbieding van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie was ’n reusesukses, ten spyte van die COVID-19-pandemie en sy gevolge....