Home Tags Heinrich Victor

Tag: Heinrich Victor

RSG Landbou: 4 Mei 2021 – geborg deur OVK

Ons het onlangs Wêreld Veeartsdag gevier. Die dag is ‘n jaarlikse instelling, nie net om te dink aan die werk wat veeartse daagliks doen...

RSG Landbou: 27 April 2021 – geborg deur Oro Agri

André Rossouw hoofbestuurder by Oro Agri is eerste aan die woord in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Hy brei uit hulle bedrywighede. Luister...

RSG Landbou: 20 April 2021 – geborg deur Elanco/Bayer

Elanco Dieregesondheid het ‘n opname oor beta-mannanvlakke in veevoer gedoen en dit is waaroor dr Louis Boag in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou...

RSG Landbou: 13 April 2021 – geborg deur Elanco/Bayer

Die voer van kruipvoer aan klein varkies is ‘n gespesialiseerde en ingewikkelde saak. Daar is baie tegnologie besikbaar en vir ‘n produsent om sy...

RSG Landbou: 30 Mrt 2021 – geborg deur SOILL

Die 2020 kanola-produksieseisoen is sonder twyfel ‘n landbou-suksesverhaal. Zander Spammer van Southern Oil, oftewel SOILL, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou hieroor....

RSG Landbou: 23 Mrt 2021 – geborg deur Elanco/Bayer

Daarna is dr Carel Muller van die Universiteit Stellenbosch aan die woord. Melkprodusente probeer deurgaans die doeltreffendheid van...

RSG Landbou: 16 Mrt 2021 – geborg deur Brahman-beestelersgenootskap van SA

In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou is Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika, eerste aan die word. Hy brei uit oor...

RSG Landbou: 9 Maart 2021 – geborg deur BKB

Dr Ockert Einkamerer van die Universiteit van die Vrystaat is eerste aan die woord in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Hy...

RSG Landbou: 2 Maart 2021 – geborg deur Subtropico

Die Suid-Afrikaanse kersiebedryf het die afgelope seisoen geblom. Calla du Toit van Tru-Cape Fruit Marketing vertel in Dinsdag se aflewering van RSG...

RSG Landbou: 16 Feb 2021 – geborg deur Plaas Media

Ons kuier in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou in die Oos- en Noord-Kaap. Leon de Beer van die NWKV brei uit...