Friday, March 5, 2021
Home Tags Inperking

Tag: inperking

RSG Landbou: 14 Okt 2020 – aan jou gebring deur Plaas...

Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale onder wild begin kop uitsteek tydens...

Agbiz verwelkom die opheffing van die verbod op alkohol- en tabakverkope

Agbiz verwelkom president Cyril Ramaphosa se onlangse aankondiging dat die waarskuwingsvlak in die land van vlak 3 na vlak 2 verlaag word...

Agri SA daag boere uit om by te dra tot R1-miljard...

Dit met groot afwagting dat Agri SA ’n beroep op die regering en die privaatsektor doen om by te dra tot die...

Agri Wes-Kaap bekommerd oor impak van regering se besluit oor alkoholverkope

Agri Wes-Kaap betwyfel of die regering besef watter enorme skade die besluit van Sondagaand, 12 Julie, om alkoholverkope met onmiddellike effek op...

NAMPO 2020 nou aanlyn

Die NAMPO Oesdag, wat landbou al byna ses dekades bymekaarbring, moes ongelukkig vir die eerste keer deur die organiseerders, Graan SA, gekanselleer...

VL sê boere moet hul paraatheid opskerp

Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat oor die afgelope week. Dit kom nadat ouer...

Saai wen saak vir voëlboere

Saai, ’n organisasie wat na die belange van familieboere omsien, het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria sukses behaal met ’n...

Heerlike wyne wag op Nederburg-aanhangers

Geurig, lieflik, maar kort. So som Niël Groenewald Nederburg se 2020-oes op. Niël, besturende direkteur van die wynmakery, sê vanjaar se plukseisoen was ’n...