Monday, October 14, 2019
Home Tags Jan-Hendrik Venter

Tag: Jan-Hendrik Venter

‘n Kykie na nuwe EU-invoerregulasies vir vars vrugte

Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kuier op 19 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels met...

Hoe welkom is peste in SA?

Die feit dat Suid-Afrika sogenaamde oop grense het, kan daartoe lei dat peste en plae die land maklik binnekom. In RSG Landbou...

Só kom peste die land kuier-kuier binne

Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kuier 30 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee, om meer oor die...

Piesangbossiekte kán beheer word, sê DAFF

Die gevreesde piesangbossiekte kan produsente se produksie behoorlik in die wiele ry. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye moes die afgelope...

RSG Landbou: Stompneuskewer, produksieverse en ‘n landbou-oorsig

Die stompneuskewer is nie ‘n boorling van Suid-Afrika nie, maar saai al die afgelope paar jaar verwoesting in dele van die Suid-Kaap...

Rolspelers vat hande oor water

Daar heers tans groot kommer oor die stompneuskewer wat hom in bome in Suid-Afrika begin tuismaak het. Hierdie kewer kan veral groot...

Wat is sanitêre en fito-sanitêre maatreëls?

Die wêreldhandelsorganisasie se ooreenkoms oor die toepassing van sanitêre en fito-sanitêre maatreëls, het in 1995 in werking getree. Hierdie ooreenkoms plaas baie...

Bykolonies moet teen uitsterwing beskerm word

Verskeie inisiatiewe is al ontwikkel om byekolonies regoor die wêreld te beskerm en van uitsterwing te red. Die groot sondebokke is blykbaar plaagdoders en...

Makadamia-plaag steek sy kop uit

‘n Interessante plaag het homself in Julie verlede jaar vir die eerste keer op ‘n makadamiaplaas naby Baberton opgemerk. Volgens die Landbounavorsingsraad het die...

Sitrusvergroeningsiekte onder die vergrootglas

Sitrusvergroeningsiekte, ook bekend as geeltaksiekte, is een van die ernstigste bakteriële siektes by sitrus en word tans met arendsoë in die suidelike deel van...