Wednesday, November 20, 2019
Home Tags Janse Rabie

Tag: Janse Rabie

Die 2019 ALFA-lokomotief laat waai

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse landboukalender is hier en vee-entoesiaste van regoor die land woon hierdie week ALFA by. Albert...

Bewaringsboerdery in die kollig

In RSG Landbou van Maandag word daar gepraat oor ‘n boeredag, veilingsnuus en hoefversorging. Lise Roberts is eerste...

Landbou en mynbousektore moet begin hande vat

In onlangse gesprekke tussen Agri SA en die regering, het die behoefte na samewerking tussen landbou en die mynbou na vore gekom. Kenners meen...

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 19 November Naspeurbaarheid in diereproduksie is belangrik vir die landbou as ’n geheel.  In RSG Landbou van Maandag gesels Lise Roberts met dr Pieter...

Agri SA oor grond, samewerking en voorspoed

Kyk weer 11 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer Agri SA in die ateljee kuier om oor die huidge landbouklimaat te gesels. Grond is...

Uitnodiging om kommentaar oor Karoo-skaliegas

Op 11 Julie 2018 het die Departement van Minerale Hulpbronne ’n kennisgewing in die Oos-Kaapse provinsiale koerant gepubliseer wat partye uitnooi om skriftelike voorleggings...

Agri SA open ’n watersentrum

Lise Roberts van RSG Landbou praat met Janse Rabie, hoof van natuurlike hulpbronne by Agri SA, oor dié organisasie se jongste projek, ’n watersentrum...

Agri SA se watersentrum nou aktief

Agri SA se watersentrum is onlangs bekendgestel. Die sentrum sal daarop fokus om regverdige toegang tot water vir Suid-Afrikaanse boere te verseker. Hierdie inisiatief is...

Die implikasie van Shell se afskaling van Karoo-aktiwiteite

Plaaslike nuusplatforms het die afgelope ruk gegons met die nuus oor Shell se aankondiging dat hy sy aktiwiteite met moontlike hidro-breking in die Karoo...