Sunday, August 25, 2019
Home Tags Jeugskou

Tag: jeugskou

Oos-Kaap Jeugskou groet ‘n Boerbok-legende

Tydens ons eerste ontmoeting met Borsie Strydom, het ons kennis gemaak met iemand wat ‘n aansteeklike passie vir kinders gehad het. Dit...

Mastitis onder die mikroskoop

Dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie, oftewel die MPO, gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor ‘n siekte onder...

Wes-Kaapse jeugskouspan gekies

Die 2019 Old Mutual Insure Nasionale Jeugskoukampioenskap gaan in die September-skoolvakansie by die Vryburg-skouterrein gehou word. Ter voorbereiding hiervan word streekskampioenskappe regoor die land...

Kwalifiserende jeugskou op Tarkastad gehou

Tarkastad is in die sentrale deel van die Oos-Kaap geleë, met die Tarkarivier wat sowat 13km daarvandaan verbyvloei. Een van dié Karoo-dorp se kenmerke is...

Jeugskou-bestuur herkies

Die Nasionale Landboujeugvereniging het pas sy 19de algemene jaarvergadering afgehandel. Op die vergadering is teruggekyk op ’n baie goeie 2018. “Ons het werklik ’n...

Suid-Kaap maak gereed vir #SAjeugskou18

Suid-Afrika se grootste landbougeleentheid vir die jeug, die Old Mutual Insure Nasionale Jeugskoukampioenskappe, vind van 30 September tot 3 Oktober op George in die...

OP-jeugskou sorg vir opwinding

Louis en Marguerite Hattingh gesels met Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, oor die Oostelike Provinsie Jeugskou wat op Hofmeyr in die Oos-Kaap plaasgevind het....

Fokus op Oostelike Provinsie Jeugskou

Liza en Herman Vigne vertel vir Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, meer oor die Oostelike Provinsie Jeugskou wat op Hofmeyr in die Oos-Kaap plaasgevind...

Wes-Kaap Jeugskou-kampioene aangewys

Die Agri-Expo Wes-Kaap Jeugskou-kampioenskappe is vanjaar op die terrein van die Outeniqua Skougenootskap in George aangebied. Na afloop van die kampioenskappe is die Wes-Kaapse...

OP hou jeugskou op Hofmeyr

Die Oostelike Provinsie se derde jeugskoukampioenskap het op 16 en 17 Maart op Hofmeyr se skouterrein plaasgevind waar die jeugskouring spesiaal vir die geleentheid...